Kyk na ons oorsigvideo van Galasiërs wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Galasiërs daag Paulus die Galasiese Christene uit om nie verder toe te laat dat kontroversiële Tora-beskouinge hulle gemeente verdeel nie. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybelvideos #Galasiërs

Email Sign-up

Sign up for the TWR360 Newsletter

Access updates, news, Biblical teaching and inspirational messages from powerful Christian voices.

Thank you for signing up to receive updates from TWR360.

Required information missing

This site is protected by reCAPTCHA, and the Google Privacy Policy & Terms of Use apply.